StudyNotesWiki

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Home Forum
Welcome, Guest
Please Login or Register.    Lost Password?

AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER
(4 viewing) Harry Nel, hein63, ladyj_sa, (1) Guest
Go to bottomPage: 12345678
TOPIC: AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER
#56264
AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago Karma: 5
Dit lyk of die registrasie prosedure vanoggend werk. Het enigeen van die Afrikaanse LLB studente suksesvol geregistreer? By die module kodes is daar geen keuses vir Afrikaans nie. Net Engels. Ek wil graag my graad voltooi in Afrikaans, maar nou is daar geen opsie vir Afrikaans nie. Enigiemand dieselfde probleem?
Snoepy
Second Semester Boarder
Posts: 63
graphgraph
Points: 859
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#56266
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago Karma: 3
Ek het drie vakke oor om te doen en kon slegs een in Afrikaans registreer die ander twee het slegs 'n Engelse opsie so weet ook nie wat om te doen nie
Madelein Celliers
Second Semester Boarder
Posts: 62
graphgraph
Points: 1019
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#56275
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago Karma: 0
Dit het al voorheen gebeur. Ek het net n epos gestuur en versoek dat hulle dit verander na Afrikaans - geen probleem
mariebuchanan
Fresh Out of Matric
Posts: 14
graphgraph
Points: 301
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#56283
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago Karma: 5
Hi Marie, aan wie het jy die e-pos gerig met die versoek om dit te verander.

Ek het nou net met 'n ou in die College of Law gepraat by Unisa en hy sê die LLB kursus word van nou af net in Engels aangebied en was baie verbaas dat ons dit nie weet nie. Dit is vir my 'n hengse probleem.
Snoepy
Second Semester Boarder
Posts: 63
graphgraph
Points: 859
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#56286
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago  
Hi julle

Net sekere 4de jaar vakke word slegs in Engels aangebied.
Ek weet LPL4805- Notarial Practice, LPL4804- Conveyancing ,LPL4803- Third Party Compensation Law en LPL4802- Law of Damages word slegs in Engels aangebied vanaf 2013.
Die res van die vakke behoort nogsteeds almal in Afrikaans beskikbaar te wees.

Watter modules is dit waarvoor julle probeer registreer?
MG1
Points:
graphgraph

The administrator has disabled public write access.
 
#56288
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago Karma: 5
Hi Marcel

Dit is nog tweede en derdejaars vakke. Siviele Prosesreg, Strafprosesreg, Enterpreneursreg en Arbeidsreg.

Hoe weet jy die vakke word slegs in Engels aangebied (conveyancing, notarial, ens). Het jy bevestiging ontvang?
Snoepy
Second Semester Boarder
Posts: 63
graphgraph
Points: 859
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#56289
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago  
Ek het hierdie semester deliktereg gedoen, en in ons studiebriewe het hulle aangedui watter van die Departement Privaatreg se modules in Afrikaans aangebied word en watter in Engels aangebied word...

Ek dink hulle gaan baie klagtes van studente ontvang.
MG1
Points:
graphgraph

The administrator has disabled public write access.
 
#56290
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago Karma: 2
Snoepy wrote:
Hi Marie, aan wie het jy die e-pos gerig met die versoek om dit te verander.

Ek het nou net met 'n ou in die College of Law gepraat by Unisa en hy sê die LLB kursus word van nou af net in Engels aangebied en was baie verbaas dat ons dit nie weet nie. Dit is vir my 'n hengse probleem.



exFKNcuse me???? NET in engels na ek AFR nounet afgeskryf het??? wtf???
ek weier om my graad in engels toe doen!

EK IS AFRIKAANS!
MTB-Girl
Master's Candidate Boarder
Posts: 1704
graphgraph
Points: 4524
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
39/40!!!!!! cant wait to finish friday!!!!!
The administrator has disabled public write access.
 
#56291
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago  
'n Redelike klomp van my vakke word ook slegs in Engels aangebied. Dit is nie so groot probleem vir my nie, maar ek sou verkies om dit in Afrikaans te doen. Ek gaan gou bel en hoor wat aangaan.
Hopelik is dit net 'n fout wat hulle nog moet uitsorteer.
MG1
Points:
graphgraph

The administrator has disabled public write access.
 
#56292
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago Karma: 5
Ek is super ongelukkkig hieroor. Mens kan mos nie in die helfte van jou graad skielik na 'n ander taal oorskakel nie. Enige voorstelle wie ons kan kontak daaroor?
Snoepy
Second Semester Boarder
Posts: 63
graphgraph
Points: 859
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#56299
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago  
Ek sou se die beste sou wees om die dosent van die betrokke vak te kontak. Hy/Sy sal presies kan se of die module in Afrikaans aangebied word of nie.
MG1
Points:
graphgraph

The administrator has disabled public write access.
 
#56301
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago Karma: 2
MG1 wrote:
Ek sou se die beste sou wees om die dosent van die betrokke vak te kontak. Hy/Sy sal presies kan se of die module in Afrikaans aangebied word of nie.

ja goeie idee!

sal yall ons laat weet asb??
MTB-Girl
Master's Candidate Boarder
Posts: 1704
graphgraph
Points: 4524
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
39/40!!!!!! cant wait to finish friday!!!!!
The administrator has disabled public write access.
 
#56303
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago  
Oooh jitte. Dit lyk nie te goed nie.

Die twee dosente wat ek nou alreeds gebel het se my hulle vakke word slegs in Engels aangebied.

Ek is fine met Engels, maar ek weet daar is studente wat al 3-4 jaar lank in Afrikaans swot en om nou eweskielik te moet oorskyf sal absoluut skokkend wees. En hulle het niemand hieroor ingelig nie. Dit maak my die kwaadste..
MG1
Points:
graphgraph

Last Edit: 2012/11/27 19:12 By .
The administrator has disabled public write access.
 
#56308
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago Karma: -3
Ek het ook nou vir Unisa 'n e-pos gestuur. Dit is onaanvaarbaar dat hulle sommer in die helfte van my graad besluit dat ek nou verder in Engels sal studeer.

Hulle moet dit maar regstel.
aletta01
Second Year Boarder
Posts: 142
graphgraph
Points: 651
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#56309
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago  
aletta01 wrote:
Ek het ook nou vir Unisa 'n e-pos gestuur. Dit is onaanvaarbaar dat hulle sommer in die helfte van my graad besluit dat ek nou verder in Engels sal studeer.

Hulle moet dit maar regstel.


Ek stem.
MG1
Points:
graphgraph

The administrator has disabled public write access.
 
#56310
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago  
Julle dink nie ons moet almal vir dieselfde persoon e-pos nie? Sal dit nie meer effektief wees nie?
Maar vir wie?
MG1
Points:
graphgraph

The administrator has disabled public write access.
 
#56312
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago Karma: 0
Ja nee - dit is heel duidelik dat universiteite stadig maar seker besig is om afrikaans uit te faseer. Persone om te kontak is dalk Afriforum of tannie Zille.
vpjattorneys
Fresh Out of Matric
Posts: 13
graphgraph
Points: 602
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#56313
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago Karma: 5
Die enigste persoon wat seker iets daaromtrent sal kan doen, is die Registrateur self, maar wat sy besonderhede is, kon ek nog nie opspoor nie. Ek het tot al vir die Dean of Students, Conrad Baloyi, wat vir ons sulke 'mooi smsies' stuur van tyd tot tyd, 'n e-pos gestuur en al wat mens terugkry, is 'n automated response met 'n verwysingsnommer.
Snoepy
Second Semester Boarder
Posts: 63
graphgraph
Points: 859
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
#56315
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago Karma: 2
Ek behoort aan die vakbond Solidariteit, EK GAN HULLE SE!!!!

en as iemand 'n email adress gekry het waar ons ons griewe kan lig,se maar dat ons ALMAL 'n epos kan stuur!
dis blerrie onregverdig! ek het 'n reg op my taal!
MTB-Girl
Master's Candidate Boarder
Posts: 1704
graphgraph
Points: 4524
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
39/40!!!!!! cant wait to finish friday!!!!!
The administrator has disabled public write access.
 
#56316
Re:AFRIKAANSE LLB STUDENTE WAT PROBEER REGISTREER 5 Years ago Karma: 0
Hi julle,

EK het vir interessantheid gou Afriforum geskakel. Hulle hanteer sake oor taal beleid en hulle versoek n opsomming van die situasie per epos.

Miskien is dit nog biekie vroeg om n groot bohaai van alles te maak of miskien is dit dalk al te laat. Soos hulle vir my gese het, indien Unisa onredelik is/was met die instelling van die nuwe taal beleid/oor skakeling na engels sal daar gronde wees om n ondersoek in te stel.

Dus, voor ek voort gaan met die saak sal ek moet vasstel watter vakke ewe skielik nie meer in afrikaans aangebied word nie, of daar behoorlike vooraf waarskuwing gerig was aan die studente en of die nodige stappe deur die universiteit geneem is/was om die vakke na Engels te verander.

Hoe meer inligting ek van julle kan kry hoe beter.

Wat dink julle....is dit die moeite werd om hierdie saak verder te vat?
vpjattorneys
Fresh Out of Matric
Posts: 13
graphgraph
Points: 602
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
The administrator has disabled public write access.
 
Go to topPage: 12345678

Advertisement

Polls

Are you happy with Unisa's online registration process?